“PretVillle” Film Set - Harties
Print

 

Pretville sal oop wees van 08h00 - 17h00 op Saterdae en Sondae.
Toegang:  R40.00 vir volw (12 en ouer), R20.00 vir kinders.
Ouer as 70 jaar en jonger as 2 jaar oud kan gratis die dorp besoek.
Die Film - "Pretville" draai nog in die Dorpie!

Jy hoef nie te bespreek om die Dorpie Pretville te besoek nie,
maar dit is veiliger om vooraf te bespreek indien jy die film wil kom kyk.

Fliek kaartjies kos R40.00 per persoon.

Fliek tye is: 09:00, 11:00, 13h00, 15:00 op Saterdae en Sondae

http://www.kormorant.co.za/2012/08/pretville-is-propvol-pret/

 

artsexylightboxartsexylightboxartsexylightboxartsexylightbox


FOR MORE INFORMATION CONTACT US ON 082 871 8057 / 084 810 8557 OR BY E-MAIL